Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 8 September 2023

Dis alweer sulke tyd …Tyd om stil te raak oor die wonderlike skepping waarvan ons deel is. Kom vier saam met ons die Seisoen van Skepping vanaf 1 September tot 4 Oktober en staan opnuut in verwondering oor die Here se wonderwerke in die natuur. Kyk gerus na Getuienisaksie (Wes-Kaapland) se Taakspan Ekologie-video daaroor. Hopelik inspireer dit jou om ook aan te sluit by dié wêreldwye inisiatief om ons aarde met nuwe ywer te waardeer en te help beskerm. Gaan kyk ook na idees vir eredienste.

116 | Maatskaplike NOODLYN