Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Kom ons maak vanjaar eko-vriendelike Kersgeskenke

Deur Mariëtte Odendaal

In ‘n wêreld waar ons al hoe meer bewus raak van die impak wat ons op die omgewing het, is daar geen beter tyd as Kersfees om volhoubaarheid deur middel van ons geskenke te ondersteun nie.

Eko-vriendelike Kersgeskenke bring nie net vreugde aan die ontvanger nie, maar dra ook by tot die beskerming van ons planeet.

Kyk gerus na opwindende idees daaroor hier:

  1. Hangende kruie/plante
  2. Skotsbeskuitjies (Skotse brosbrood)
  3. Doen-dit-self lipbalsem
  4. Doen-dit-self verf
  5. Doen-dit-self plakboek

Lees meer oor nog idees HIER.

Daar is natuurlik ’n mag der menigte ander voorbeelde ook op die internet. Doen vanjaar gerus die moeite en probeer om jou geskenke so eko-vriendelik moontlik te maak.

116 | Maatskaplike NOODLYN