Deur dr Leon M Foot, uitvoerende amptenaar van Bedieningsbegeleiding
Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit Nasionale Kinderbeskermingsweek. Vanjaar se tema: Samewerking in die beëindiging van geweld teen kinders.
In SA word 117 verkragtings per dag aangemeld. Dis een elke 12 minute. Heel dag. Elke dag! Tussen 28% en 34% van SA mans…
“Hou hierdie spasie dop! Ek skryf en illustreer aan 'n splinternuwe reeks, Blêr, saam met die NG Kerk Vrystaat en JONK Vrystaat – en dit is awesome! Ons is hard aan die werk met ons eerste verhaal, spesiaal vir die jongspan!” So skryf skrywer, illustreerder en uitgewer Martin Cyril Schwella van Schink Art alreeds op…
Die leeu is meermale in die Bybel ‘n baie negatiewe beeld. Terwyl baie kerke en sprekers hulle volgelinge aanmoedig om leeus te wees soos die “Leeu van Juda” is dit glad nie ‘n beeld wat God gereeld vir Homself gebruik nie. Selfs die een plek waar daar na Jesus verwys word as die “Leeu van…
Dis die jeug wat die toekoms van die kerk en die wêreld sal bepaal
Die hoë prioriteit wat die geestelike versorging van jong gelowiges moet ontvang, kan nie genoeg beklemtoon word nie, want dit is húlle wat die toekoms van die kerk en die wêreld bepaal. Die jeug is diegene wat die kerk en die…
