Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 16 Februarie 2024
“Vir baie jare is sendelinge na Afrika en die res van die Majority World (sien kaart) gestuur, maar ’n merkwaardige verskuiwing het oor die afgelope dekades plaasgevind: Afrika is nie meer die sogenaamde ‘sendingveld’ nie, maar het nou die ‘sturende kontinent’ geword. Afrika het van harvest field to harvest force ontwikkel; ’n kontinent wat sendelinge nie net na lande binne-in Afrika stuur nie, maar ook na die uithoeke van die wêreld.” So sê Marina Prins, direkteur van Member Care Southern Africa (MCSA). Lees meer oor wat sy hieroor en oor ‘n Member Care-werkswinkel wat binnekort in Malawi gaan plaasvind, sê.

| verskaf: Afrika nie meer sendingveld, maar sturende kontinent