Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Verrykende verrassings in die natuur

Deur Mariëtte Odendaal
Oorgeneem uit Re-Wild, Todd Wynward

Wanneer laas het jy alleen in ’n berg gaan stap, in ’n kano gaan vaar, op ’n duin gaan sit, in die see gaan swem of die tyd gemaak om na al die wonderlike voëltjies in jou tuin te gaan kyk? Dit is dikwels in sulke stiltes, ver van jou rekenaar en selfoon, dat jy weer bewus word van God se teenwoordigheid. Dit is so nodig om nie net jou liggaam te versorg en fiks te hou nie, maar ook jou kop gereeld ‘skoon’ te kry. Om hierdie ontmoeting met God in die natuur ’n baie hoë prioriteit in jou daaglikse roetine te maak, sal jou elke keer verras en verryk.

116 | Maatskaplike NOODLYN