Van 9 tot 11 Mei het `n paar predikante die voorreg gehad om die Sentrum vir Predikantebegeleiding te Menuha by te woon. Dit was drie intensiewe dae waar daar deur middel van rollespel blootstelling gegee is aan van die uitdagings wat bediening in ‘n gemeente moontlik kan inhou. Hierdie rollespel het vir ons die geleentheid…
