Die afgelope Sondag, 15 November 2020, was die NG Kerk Berg-en-Dal bevoorreg om 54 katkisante as jong belydende lidmate te ontvang en saam met hulle en hul families Nagmaal te vier. Hierdie uitsonderlike groot groep het vanjaar bestaan uit 26 koshuiskatkisante (van Huis Eie Haard, Hoërskool Sentraal) en wat van regoor die Vrystaat en uit…
"Alive, alive, alive for ever more; My Jesus is alive, alive for ever more Alive, alive, alive for ever more: My Jesus is alive!" (a favourite song we sing when I visit the Covid-19 shelters)
It's already DAY 99 of the National Coronavirus lockdown. And Jesus is still alive. Like He was before the crisis.…
