“Daar is ’n bekende gesegde wat sê jy kan van niks seker wees nie, behalwe van die dood en belasting, maar ek dink dat ons ook rampe hierby kan insluit.” So sê ds De la Harpe le Roux, uitvoerende amptenaar (interim) van die NG Kerk Sinode Vrystaat se Diens van Barmhartigheid.
Kom ons kry netwerke…
Die NG Kerk Vrystaat het sedert Maart ’n nuwe Raad vir Diens van Barmhartigheid wat gemeentes en ringe wil help om nuwe maniere te vind waarop hulle hul missio dei-opdrag kan uitleef om die geestelike en fisieke nood in hul gemeenskappe te verlig.
Wat word bedoel met ‘barmhartigheid’?
“Die kerk is in haar wese geroep…
Dis ongeveer twee maande later. Twee maande ná daardie verskriklik Sondag 11 September toe die walle van die Jagersfonteinmyn se slikdam meegegee het en ‘n dik grys massa myn-slik deur dele van die dorpie gespoel en verwoesting gesaai het. By die 164 wonings in die buurte Charlesville en Itumeleng is óf weggespoel, óf so beskadig…
‘n Byna dooie, maanagtige landskap begroet jou reeds die laaste paar kilometers voor Jagersfontein, op die pad van Bloemfontein af. ‘n Dik laag klei-agtige stof is al wat oorbly daar waar die massa grys mynslik enkele dae gelede nog oor die hoofpad gestroom het. Dit het alles wat in die pad was, eenvoudig meegesleur. Soos…