Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Opwindende nuus uit Zimbabwe! | CAVA-nuus

Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 3 Mei 2024

Wat is nou lekkerder as om goed-voel en opwindende nuus van familie te ontvang? En dis presies wat jy sal kry in die jongste CAVA-nuusbrief. Lees van die meer as honderd Bybelstorieboeke wat onlangs aan Sondagskoolonderwysers in Zimbabwe geskenk is; oud-Nehemiah Bible Institute (NBI)-student, Alice Gunda, wat danksy haar NBI-opleiding besluit het om mense te begelei op die pad van heling en hoop en haar Healing Hearts Foundation later vanjaar loods; ’n aangrypende huldeblyk aan ds Du Toit van der Merwe, een van die merkwaardigste Bybelvertalers van ons kerk se sendinggeskiedenis na sy onlangse afsterwe; ’n CAVA en NBI-span wat onlangs op besoek was aan die Transworld Radio-ateljee in Hatfield, Harare, om te sien hoe hulle fasiliteite en uitsaai-reikwydte hulle kan help om NBI-kursuss te bemark.

 | verskaf

116 | Maatskaplike NOODLYN