Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stil Saterdag

Mar 30, 2024

Op hierdie dag dink ons aan Christus in die graf en daarom is dit ’n dag van stille afwagting. Die stilte is nie sonder passie nie, maar vol van gespanne afwagting op die uitkoms van Christus se worsteling met die dood.

Tydperk: Saterdag van Paasnaweek

Kleure: Helder, Goud en Wit

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

Date:
Mar 30, 2024
Event Category: