Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Goeie Vrydag

Mar 29, 2024

Luk 24: 5-7 | En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was: Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan.

Die dag waarop ons die kruisiging van Jesus Christus herdenk.

Kleure: Swart en dieprooi

Tydperk: Vrydag van Paasnaweek

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

Date:
Mar 29, 2024
Event Category: