Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Paassondag

Mar 31, 2024

Van die vroegste tye het gelowiges mekaar op hierdie Sondag met hierdie woorde gegroet: “Die Here het waarlik opgestaan!”
Moenie hierdie woorde vandag net herhaal nie, maar lewe dit soos Jesus!

Tydperk: Sondag van Paasnaweek

Kleure: Helder, Goue en Wit

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

  • Date: Mar 31, 2024
  • Event Category: