“Ons doen ’n beroep op gemeentes om, waar moontlik, ’n deurlopende meervoudige standplaasbediening in verhouding met ’n ander gemeente te oorweeg.”
Ds Barnard Steyn, Uitvoerende Amptenaar van Bedieningsbegeleiding
“Meervoudige Standplaasbediening, of in Engels bekend as multisite ministry, is onlangs deur die NG Kerk Vrystaat se Gemeente-ondersteuning- en Uitbreidingsfonds (GOUF) in die lewe geroep.” So vertel ds…