– ’n bron van onontbeerlike en betroubare hulpmiddels wat ons kan help om dieper en wyer oor die inhoud van die Christelike geloof na te dink –
Die meeste van ons het deesdae ’n slimfoon of skootrekenaar waarmee ons daagliks op hoogte bly van wat wêreldwyd aan die gebeur is. Om al hierdie inligting egter…
