NG Kerk Vrystaat Sinodale Kerkkantoor
Posisie
Ontvangs en Administratiewe Beampte
Sluitingsdatum
Vrydag 30 Januarie 2026
Navrae
Mnr Tertius Botha
051 406 6700
Diensaanvaarding:
So gou moontlik
Minimum vereistes:
• 3 – 5 jaar relevante werksondervinding
• Nasionale seniorsertifikaat (Graad 12)
• Toepasl ike tersiere kwalifikasie word aanbeveel
• Goeie verbale en geskrewe taa lvaard igheid – Afrikaans en Engels
• Uitstekende rekenaarvaard igheid (MS Office)
Leraarprofiel / ander
- Getrou aan die Gereformeerde leer en lojaal aan die NG Kerk
- Meet die waardes van die Christelike geloof uitleef
- Gesonde interpersoonlike verhoudinge
- Moet mult i-kultureel kan werk en kommunikeer
- Goeie verbale en geskrewe kommunikasievaa rdighede
- Goeie beplanning- en orga niseringsvaardighede
- Doelwit- en tydsbestuur kan toepas
- Vermoe om kwantitatiewe probleme te analiseer en oplossings te bied
- Vermoe om inligting akkuraat weer te gee
- Moet individueel, as deel van ‘n span en onder druk kan funksioneer
- Vermoe om diskreet met vertroulike inligting om te gaan
Die gepaste kandidaat moet oor die volgende vaardighede/eienskappe beskik:
Markverwant
Aansoek
Stuur Jou CV aan mnr Tertlus Botha @ tbotha@ngkvs.co.za
Navrae: 051 406 6700
Die NG Kerk Vrystaat hou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak uit die aansoeke ontvang nie.

