Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

NG Kerk Vrystaat | Ontvangs en Administratiewe Beampte

NG Gemeente

Sinodale kantoor Bloemfontein

Posisie

Ontvangs en Administratiewe beampte | Permanent – na ‘n proeftydperk van 3 maande.

Sluitingsdatum

16 Augustus 2024

Diensaanvaarding

So gou moontlik

Navrae

Tertius Botha

051 406 6700

Gemeenteprofiel

Sinodale kantoor Bloemfontein.

Profiel / ander
  • Gesonde interpersoonlike verhoudinge – Ontwikkel positiewe besigheidsnetwerk om persoonlike en besigheid sukses te bevorder.
  • Kommunikasievaardighede – Moedig die bespreking van verskillende idees en sienings aan; verwelkom en versoek terugvoering. In staat om eie idees en informasie effektief oor te dra. 
  • Aktiewe luister – Vermoë om volle aandag te gee na wat ander mense sê en die ingesteldheid om te verstaan wat die persoon bedoel deur relevante vrae te vra.
  • Selfvertroue Demonstreer ‘n realistiese selfvertroue in uitdagende situasies en bly resultaat gedrewe op ‘n kalm, volwasse wyse.
  • Akkuraatheid – detail-oriëntasie – Deeglik in die uitvoering van take en besorgd oor alle aspekte wat bydra tot die voltooiing daarvan
Pligte
  • Tree op as 1ste kontakpunt vir NGK Vrystaat Sinodale kantoor – skakelbord en ontvangs Ondersteuning aan vergaderings – lokaal en zoom besprekings asook reël van verversings Besprekings vir kampterreine Alegemene administrasie Onderhoud van databasis – jaarboek en webblad
Vergoeding en voordele

R10 000 per maand TKVI (Totale koste vir instansie) met ‘n dertiende tjek.

Aansoek

Aansoeke kan gestuur word na tbotha@ngkvs.co.za

116 | Maatskaplike NOODLYN