Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

NG Gemeente Aandbloem | Klank en Stream

NG Gemeente

NG Gemeente Aandbloem

Posisie

Hantering van klankbank en stream van eredienste en ander byeenkomste van die gemeeente Rotasiebasis volgens ‘n diensrooster

Sluitingsdatum

27 Februarie 2025

Navrae
 
Johann Badenhorst

082 804 2374

Inligting

NG Gemeente Aandbloem beskik oor ‘n vakature vir persone wat in hart en siel belangstel om betrokke te raak met die hantering van die klankbank en stream van eredienste en ander byeenkomste van die gemeente. Aanstellings is nie ‘n permanente pos nie, maar indien persone belangstel sal dit gedoen word op n rotasiebasis volgens ‘n diensrooster.

Vergoeding en voordele

Vergoeding sal betaal word per diensbeurt gewerk. Indiensopleiding sal aangebied word aan persone wat belangstel.

Aansoek

Vir enige navrae skakel asb met Johann Badenhorst by sel nr 082 804 2374.