
- This event has passed.
‘n Uitnodiging tot stilte vir jou | Philippolis
April 6 - April 8

Eugene Peterson beskryf in sy boek The Contemplative Pastor ‘n groot realiteit vir ons almal …
“How can I lead people into the quiet place beside the still waters if I am in perpetual motion? How can I persuade a person to live by faith and not by works if I have to juggle my schedule constantly to make everything fit into place?”
Ons wil graag vir jou ‘n ruimte skep waar jy vir ‘n oomblik kan wegbreek uit al die verwagtinge en afsprake.
En net kom afskakel en stil word.
Hier in Philippolis het ons vir jou so ruimte.
Vir R750 kan jy 2 nagte kom oorbly – jou verblyf, ontbyt en twee middagetes is alles ingesluit!
Kontak my spoedig indien jy belangstel.
Louwrens Scheepers
Integer Network: Spirituele Begeleier
Sel: 0721150057
E-pos: louwrens@integernetwork.com