Feeskonsert | NG Gemeente Berg-en-Dal
Sep 20, | 6:00 pm - 8:00 pm SAST

Met ons Feesnaweek wat voorlê, solank hierdie uitnodiging om een van die groot gawes in Berg-en-Dal te kom beleef: Die Walcker Orrel uit Nederland (1958), in 2007 gerestoureer… en ons bekende, begaafde en geliefde orrelis, Johan Cromhout.



