- This event has passed.
Heilige Donderdagaand
Mar 28, 2024

Die laaste ete (Avondmaal) van Jesus met sy dissipels word herdenk, gewoonlik met die viering van die Nagmaal. Ons prys die Here wat die lig vir die wêreld is. Ons dink aan Christus se bittere lyding. Ons noem dit vandag Lydensnagmaal.
Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig
