Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ontmoet ds Stéfan Welthagen van Odendaalsrus-Oos

Stéfan Welthagen is ‘n Vrystater in murg en been – gebore en getoë in die pragtige rosestad, Bloemfontein. Dit is ook hier waar hy skoolgegaan en studeer het. Hy het sy primêre skoolopleiding aan die Laerskool Willem Postma voltooi en daarna sy hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Sentraal. Maar wie is hierdie lewenslustige natuurliefhebber wat so…

Read More