Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Bornmanhuis | Koshuismoeder vir GR 1 en 2 dogters

Meisieskool Oranje

C EN N Primêre Meisieskool Oranje

Stad

Bloemfontein

Posisie

Bornmanhuis: Koshuismoeder vir GR 1 en 2 dogters

Sluitingsdatum

11 November 2024

Diensaanvaarding

1 Januarie 2025

Navrae

Vir inligting skakel die kantoor by 051 447 6845

Profiel
  • Toepaslike ondervinding
  • Goeie werksetiek,
  • Sterk administrasie en kommunikasievaardighede
  • Moet goeie verhoudings met ouers en koshuisleerders kan handhaaf
Pligte

Alle pligte sal bespreek word in die onderhoud.

Vergoeding

Vir inligting skakel die kantoor by 051 447 6845

Aansoek
  • Vroulike, enkel persoon

Vereiste gesertifiseerde dokumente wat aansooekmoet vergesel:

  • Volledige CV met verwysings,
  • Bewys van kwalifikasies, Polisieklaring of bewys dat daarvoor aansoek gesoen is,
  • Gedige rybewys,
  • ID dokument.

Handig CV per hand by Primêre Skool se kantoor in of stuur per e-pos aan kantoor@oranjeprimer.co.za

116 | Maatskaplike NOODLYN