Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriba | Sinodale Administrasie | Vrystaat & Nasionaal

NG Gemeente

Vrystaat | Nationaal

Ring
Bloemfontein-Noord
Posisie

Skriba

 

Sluitingsdatum

15 Maart om 12:00

Diensaanvaarding

1 April 2024

Navrae

Me Martie Bloem
martiebloem@gmail.com

Gemeenteprofiel
Leraarprofiel / ander
Pligte

n Vakature vir ‘n skriba, algemene administrasie in die kantoor, vriendelike ontvangs van lidmate & besoekers en om as ‘n assistent te help met van ds. Jan Lubbe se sinodale administrasie (Vrystaat & nasionaal). Vyf (5) ure soggens, 5 dae per week, bywoning van bedieningsvergaderings en elke tweede Sondagoggend rondom die erediens vir navrae in die kantoor. Goeie kommunikasie-, rekenaar- en skryf-vaardighede is ‘n vereiste. 

Vergoeding

Kan met Martie Bloem kontak maak – martiebloem@gmail.com

Aansoek

Volledige CV kan gestuur word aan martiebleom@gmail.co.za