- This event has passed.
Padkafee | NG Gemeente Heuwelkruin
Sep 5, 2025 | 4:00 pm - 6:00 pm SAST

NG KERK HEUWELKRUIN se Padkafee – 5 September 2025
Bestel ‘n heerlike gebraaide hoendersosatie, boerewors en ‘n braaibroodjie vir slegs R50.
Bestellings moet asseblief by die kerkkantoor geplaas word teen nie later as 12:00 op die 3de September nie.
Bestellings kan afgehaal word by die kerk tussen 16:00 en 18:00 op Vrydag, 5 September.
