
- This event has passed.
Koninkrykstyd
May 20, 2024 - Nov 30, 2024

Fil 1:27 | Hoofsaak is dat julle lewenswandel in ooreenstemming met die evangelie van Christus moet wees. As ek dan kom, sal ek self sien, of as ek nie kan kom nie, sal ek deur berigte hoor dat julle in volkome eensgesindheid standvastig saamstry vir die geloof in die evangelie…
Die tydperk na Pinkster -tot en met Advent- is as “gewone”tyd / Koninkrykstyd bekend.
Kleur: Groen
Tydperk: Na pinkster tot met Advent
Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig