Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kersfees

Dec 25, 2023

Joh 3:16 | “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

Dink aan Jesus se koms in die gestalte van ’n baba, maar ook aan sy tweede koms – wederkoms.

Kleure: Wit en Goud

Tydperk: 25 Desember

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details