Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Advent

Nov 30, 2025 - Dec 21, 2025
Free

Jesaja 9:5 | Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.

Advent beteken letterlik ‘koms’. Ons leef opnuut in die wonder van die menswording van Christus. Ons berei voor om die koms en wedekoms van Christus te herdenk en vier.

Kleur: Pienk, pers en blou

Tydperk: Vier Sondae voor Kersfees en Kersdag.

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

  • Start: Nov 30, 2025
  • End: Dec 21, 2025
  • Cost: Free
  • Event Category:

Venue