Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

“Ek is nou keelvol!”

Oorgeneem by VrydagNuus Kaapkerk, 23 Augustus 2024

“Natuurrampe gaan vanweë klimaatsverandering meer intens en meer dikwels in die toekoms voorkom. Dit gaan ons almal se verhoudinge onder druk sit. Ons sal moet leer hoe om ons eie en mekaar se keelvol-gevoelens te erken en te bestuur.” So waarsku David Botha, eko-korrespondent van ons Groenspan, oor hoe die effek van natuurrampe en weerstoestande ’n invloed op ons onderlinge verhoudings kan hê. “Hierdie feite stel die ekumeniese kerk voor groot uitdagings. Geestesgesondheid en verhoudings is immers wesenlik deel van die kerk se agenda. Een van die terreine waar die kerk ernstig oor hierdie uitdagings sal moet dink en beplan, is teologiese opleiding. Leiers van geloofsgemeenskappe sal vir die groter en intenser-wordende very much reality en die impak daarvan toegerus moet word.”

116 | Maatskaplike NOODLYN