NG Gemeente
NG Gemeente Universitas
Posisie
Finansiële Beampte
Sluitingsdatum
16 Februarie 2026
Diensaanvaarding
1 April 2026
Navrae
Ria de Wet.
Tel: 051 522 2547
E-pos: admin@nguniversitaswes.org.za
Gemeenteprofiel
Ons is ‘n Afrikaanse gemeente met ‘n Afrikaanse werksomgewing. Kandidate moet Afrikaans en Engels magtig wees.
Leraarprofiel / ander
• Pastel en Payroll vaardig
• Boekhouding ten minste tot op proefbalans-vlak
• Toepaslike ondervinding strek tot applikante se voordeel
• Daar kan van geskikte kandidate verwag word om toe te stem tot ‘n SARS-klaring en ITC check
Vergoeding en voordele
Sal bespreek word in onderhoud
Aansoek
Indien u belangstel kan u gerus u CV stuur aan:
Ria de Wet.
Tel: 051 522 2547
E-pos: admin@nguniversitaswes.org.za
Kandidate op die kortlys moet beskikbaar wees vir ‘n onderhoud. Die Kerkraad behou hom die reg voor om niemand uit die belangstellendes te beroep nie.

