Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Plastiekvrye Julie

14 Julie 2023

Dis nooit te laat om daarop te begin fokus om met minder plastiek in jou lewe klaar te kom nie. Getuienisaksie (Wes-Kaap) se Taakspan Ekologie het op hul Eko-wenke se webblad oor Plastiekvrye Julie gaan loer en deel graag hierdie wenk uit ons argief. Hanli Grové, die nuwe koördineerder van die Taakspan Ekologie, gesels met ons oor die gebruik van plastiek en hoe maklik dit is om die gewoonte aan te leer om met minder enkelgebruikplastiek klaar te kom. Kyk HIER na hoe jy ’n groot bydrae kan lewer.

116 | Maatskaplike NOODLYN