Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ringskommissie werkswinkel

Sep 2, 2024 | 10:00 am - Sep 4, 2024 | 11:00 am SAST

Die inhoud van die afgelope twee werkswinkels vir Ringskommissies te Clarens in September is deur die Sinodale Taakspan Kerkorde (STK) aangebied.

Ons wil graag op dié werkswinkels se momentum voortbou en die uitnodiging na die 2024 geleentheid na Vrystaatse leraars vir ’n VBO uitbrei.

Ons begin DV Maandag (2 September) met toerusting vir Ringskommissies en leraars sluit later Maandag aan (Ringskommissies bly vir die VBO).

’n Voorlopige program is hierbo aangeheg.

Die Sinodale Taakspan Kerkorde (STK) bied die eerste deel van dag 1 (vir Ringskommissies) aan.

Die konsensus is dat aanpassings aan die Kerkorde wat tydens die Algemene Sinode 2023 aangebring is, die hooftema sal wees. Die VBO: Neem, lees … (vir leraars) word deur Lindie Koorts en Fanie Cronjé aangebied.

Moolmanshoek

Bespreek verblyf voor Donderdag 8 Augustus

Daar is ’n groot verskil in tipe oornagplekke

(tente, gesinseenhede, slaapsale, luukse verblyf) daar beskikbaar.

Aanbiedings geskied in die kapel.

MOET ASSEBLIEF NIE DIREK BY MOOLMANSHOEK VERBLYF BESPREEK NIE

ALLE VERBLYFBESPREKINGS VIA ANELIA

Navrae

SLEGS VERBLYFBESPREKINGS

 Anelia van den Blink

 kuratorium@ngkvs.co.za

 (051) 406 6700

MOOLMANSHOEK | TIPE VERBLYF

 Ds Christo Nel

 soekie@lantic.net

 076 943 2006

RINGSKOMMISSIE WERKSWINKEL

 Ds Christo Weideman

 christo@kroonheuwelnoord.ng.org.za

 083 453 6681

VBO VIR PREDIKANTE

 Ds Cobus Hamman

 hamman@schoolink.co.za

 082 399 5288

Details

Start:
Sep 2, 2024 | 10:00 am SAST
End:
Sep 4, 2024 | 11:00 am SAST
Event Category: