Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

“HOW TO STAY IN THE FREE STATE?”

June 1 | 8:30 am - 1:00 pm SAST

“HOW TO STAY IN THE FREE STATE?”

Verhale van HOOP vanuit verskeie dele in die Vrystaat word op Saterdag 1 Junie vanaf 08:30 tot 12:30 by NG Gemeente Pellissier vertel.

Van die sprekers wat gaan optree is Frans Cronjé en John Mathule (Senekal – Hoe om rassespanning te ontlont en ‘n vervalle dorpie op te bou); Petrus Grové (Ficksburg – Boere wat skole bou); André van Pletzen (Kroonstad – Hoe een dorpie die land inspireer het om te bly en te bou); Samuel Twala (Harrismith – Hoe ‘n wit en swart vriendskap ‘n dorp se waterstelsel red) en ander inspirerende verhale.

Johan Erasmus en Schalk van Heerden van Betereinders in samewerking met Pellissier-gemeente en die NG Kerk Vrystaat bied hierdie geleentheid aan.

Toegang is GRATIS.

Kontak Charles James vir meer inligting – 082 322 5484

Moet dit nie misloop nie!

Gebruik asb hierdie link om te registreer – https://forms.gle/mPTq1owvYvXEeoDx8

Details

Date:
June 1
Time:
8:30 am - 1:00 pm SAST
Event Categories:
,
116 | Maatskaplike NOODLYN