Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Fondsinsameling Gholfdag | NG Gemeente Marquard

Jun 21, 2025 | 10:00 am - 5:00 pm SAST

VEILING NA GHOLFDAG

Ongeveer 16:00

Items beskikbaar:

  • Waterbokke – 102kg, 118kg, 160kg geslag
  • 3 x Blesbokke, een reeds geskiet
  • Een by Rheenen Ranch
  • Een by Wesselsbron
  • 1 x Skaap klaar geslag en verwerk
  • Wyn met 120 jaar logo
  • Kassie met Premium Klipfrift
  • BLOUBULTRUI geteken deur hele span en Bal

Neem deel via ‘n vriend of familielid indien jy nie self teenwoordig kan wees nie of skakel met Jaco 082 876 9108 of
Henk 082 440 9300.

Kom geniet dit!

 

 

 

 

 

 

Details