Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aftrede is nie die einde van ’n roeping nie | Webinaar | Excelsus

March 24 - March 25

Kursusbeskrywing:

Aftrede is nie die einde van ’n roeping nie – dit is ’n nuwe fase waarin jou gawes en ervaring steeds betekenisvol kan wees. Daarom nooi ons jou uit na ’n spesiale aftrede-webinaar op 24 en 25 Maart 2025, waar ons saam gaan gesels oor die praktiese en emosionele aspekte van hierdie oorgang.

Ons kundige aanbieders sal temas aanspreek soos:

  • Die implikasies van veroudering
  • Hoe om sinvol besig te bly ná aftrede
  • Bedieningsmoontlikhede ná aftrede
  • Die sielkunde van afronding en aftrede
  • Die finansiële implikasies van aftrede
  • ’n Spiritualiteit van afronding en aftrede

Hierdie webinaar bied jou die geleentheid om saam met ander predikante te besin, vrae te vra en jou pad vorentoe met groter duidelikheid te sien.

📅 Datum: 24-25 Maart 2025
💻 Formaat: Aanlyn (skakel en verdere besonderhede volg na registrasie)
💰 Koste: R300 per persoon

👉 RSVP teen 19 Maart 2025

Registreer hier : https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeduN6irjNzMC0vZNz6MVNCrz4LW5NvlFMEgcjM5T3BsGIZpQ/viewform

Details

Start:
March 24
End:
March 25
Event Category: