Loading Events

« All Events

AANLYN KERKREG-SESSIE | Vergaderings kan sinvol wees!

Jul 30,
R325

⚖️ AANLYN KERKREG-SESSIE | Vergaderings kan sinvol wees!

Hoe lyk vergaderings wat nie net afgehandel word nie, maar werklik bydra tot die opbou van die gemeente?

Sluit op 30 Julie 2026 by Prof. Johan van der Merwe aan vir ‘n praktiese aanlyn Kerkreg-sessie waar ons saam ontdek hoe vergaderings ruimtes van onderskeiding, goeie gesprek en verantwoordelike besluitneming kan wees. Die sessie bied praktiese riglyne vanuit die Kerkorde om vergaderings meer doelgerig en betekenisvol te laat verloop.

📅 Datum: 30 Julie 2026
🕣 Tyd: 08:30 – 16:00
💻 Aanlyn
🎓 10 VBO-punte
💰 Koste: R325

Onderwerpe wat bespreek word:
• Vergaderings: Plig of plesier?
• Die hoe en wat van sinvolle vergaderings
• Van ‘n agenda na ‘n liturgie
• Wat sê die Kerkorde oor vergaderings?

Registrasie sluit op 28 Julie 2026.

👉 Registreer hier: https://qkt.io/6upWQ0

Hierdie sessie is ideaal vir predikante, gemeenteleiers en lidmate wat wil help bou aan vergaderings wat sinvol, ordelik en Christusgesentreerd verloop.

Details

Venue