Die A.S.K. vergadering Gehou op Dinsdag en Woensdag, 28 Feb. en 1 Maart 1933 in die Sendingkantoor Bloemfontein - Jaarverslae van Sendingsekretaris en Hoof van Sending sal in “Die Basuin” geplaas word
1933_2_feb28_ask_kbb1_28_43
9
28 Februarie 1933
ASK Die Buiteland - Begin met Konsep Reglement 3 bladsye eindig met Dr Retief
1933_2_feb28_askb_kbb1_28_43
10
11 Mei tot 14 1933
Julie ‘n Kort Verslag van die Reis en Werk in Suid- en Noord-Rhodesië – Strydom
1933_8_aug15_reisvs_kbb1_28_43
11
15 en 16 Augustus 1933
Sinodale Algemene Sendingkommissie Vergadering gehou op 15 en 16 Augustus 1933 in die Sendingkantoor, Bloemfontein
1933_8_aug15_sask_kbb1_28_43
12
21 Februarie 1934
O.V.S. Sending in N.O Rhodesie, Jaarverslag 1933 W.A. Krige, Madzimoyo 18 Januarie 1934 Gebruik die woord Ring seker as verwysing na die Gemeenteraad. - Nuwe Kerkgebou op Tamanda – Eerw Veltman - Mense nie meer tevrede met gewone buitepos skole nie. - Nsadzu skool probleme – hostel. - werkswinkel op Madzimoyo in 1933 gesluit
1934_2_feb21_jvnor_kbb1_28_43
13
21 Februarie 1934
Jaarverslag 1933 aan Algemene Sinodale Sending Kommissie deur Alg Sending Sekretaris
1934_2_feb21_jvsend_kbb1_28_43
14
21 en 22 Februarie 1934
Notule van die Algemene Sinodale Sending- kommissie gehou op 21 en 22 Februarie 1934
1934_2_feb21_sask_kbb1_28_43
15
24 Mei 1934
Verslag van Byeenkoms op Bloemfontein, Donderdag 24 Mei 1934. Verteenwoordigers Kaapse Kerk en Vrystaatse Kerk. Kerkregtelike posisie van die Leer van ons sendingstaf in Suid-Rhodesië waar die gemeentes van ons Kaapse-kerk oorgeneem is deur die O.V.S. Kerk
1934_5_mei24_salis_kbb1_28_43
16
29 Augustus 1934
Besoek na Rhodesia. 26 Mei to 28 Julie - Ds en Mev Strydom en Mnr Attie Pienaar. Kamwala Kerkgebou in gebruik geneem
1934_8_aug29_reisvs_kbb1_28_43
17
1 November 1933
Kopie oor Binneland Uit Notule S.A.S.K gehou op 29 en 30 Augustus 1934 (Met hand ingeskryf)
1934_8_aug29_sask_kbb1_28_43
18
1 November 1933
Vergadering van die Uitvoerende Kommissie gehou op 1 November 1933. Reglement Ned. Geref. Sending Kerk in Noord Rhodesië
1934_92_nov01_sask_uk_kbb1_28_43
19
20 Februarie 1935
Rapport van die Werk van die Ned. Ger. Kerk Sending in N.O. Rhodesia oor die jaar 1934 – O.S. Theron
1935_2_feb20_jvnor_kbb1_28_43
20
20 Februarie 1935
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die O.V.S. Jaarverslag 1934 aan die Sinodale Algemene Sending Kommissie – get.
1935_2_feb20_jvsend_kbb1_28_43
21
20 Februarie 1935
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die O.V.S. Jaarverslag 1934 aan die Sinodale Algemene Sending Kommissie
1935_2_feb20_jvsendb_kbb1_28_43
22
28 Mei – 17 Julie 1936
Verslag aan die S.A.S.K. deur Di J.G. Strydom en C.W. de Wet, van hulle besoek aan die Vrystaatse Sendingveld in N.W. en N.O Rhodesië