Draft Letter to Provincial Medical Officer Re: 53/9/2c/6/52
1952_4_apr10_astome_kbb1_52_55
2
23 April 1952
Verslag van die Organiserende Sending- sekretaris en Arbeider onder die Jode aan die Hoogeerw. Sinode te Bloemfontein
1952_4_apr23_vsorgsen_kbb1_52_55
3
27 - 28 Augustus 1952
Verslag van die Sendingsekretaris aan die Hoogeerw. Sinodale Kommissie sitting te Bloemfontein
1952_8_aug27_jvsend_kbb1_52_55
4
9 – 11 Desember 1952
Notule van die Uniale Konferensie met Bantoe- Kerkleiers, Strydom Gedenkskool, Bloemfontein, met besluite
1952_93_des09_unialkf_kbb1_52_55
5
27 Mei 1953
Rapport van die Sendingkommissie insake indeling van die Sendingkerk volgens Etniese- en Taalgroepe - Met stukke JP Bruwer en TA Theron
1953_5_mei27_etnies_kbb1_52_55
6
27 Mei 1953
Verslag van die Sendingsekretaris aan die Algemene Sinodale Kommissie oor die Sendingwerksaamhede van die Vrystaatse kerk oor die Jaar 1952
1953_5_mei27_jvsend_kbb1_52_55
7
Mei 1953 (Datum geskat)
Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oranje Vrystaat. Konstitusie Kerklike Armsorgraad
1953_5_mei_armsorg_kbb1_52_55
8
9 Februarie 1954
Jaarverslag oor die Sending van die NG Kerk in die OVS 1953
1954_2_feb09_jvsend_kbb1_52_55
9
25 Augustus 1954
Ondervindings, verrassings en gewaar- wordings van ’n groepie sendingvriende wat teen einde van Julie 1954 ’n uitgestrekte reis na die Noorde per motor onderneem het oor Bulawayo, Victoria Valle, Lusaka (deur Wankie Wildtuin), Fort Jameson, Nyasaland – terug oor die Portugeesgebied
1954_8_aug25_reisvs_kbb1_52_55
10
28 Februarie 1955
Verslag Werksaamhede Evangelis Sasolburg oor die jaar 1954 – Ev Edward Tjamela – Eerw NW Basson (Geteken 27 Januarie 1955)
1955_2_feb08_jvevsasol_kbb1_52_55
11
8 Februarie 1955
Jaarverslag oor die Sending van die NG Kerk in die OVS 1954
1955_2_feb08_jvsend_kbb1_52_55
12
8 Junie 1955 (datum geskat)
Beleid van die N.G. Kerk insake Rasse- verhoudings in die Kerk van Christus (Gemerk uiters vertroulik) pdf bl nommers agteraan elke pp. 84 – 143 Met Bylae A. Die Politieke, Maatskaplike, Kulturele en Kerklike Godsdienstige toestande wat aanleiding gegee het tot die besluit van 1857 en die stigting van die NG Sendingkerk deur Dr. TN Hanekom – p.99 B. Prof FJM Potgieter is Skriftuurlike grondslag vir Rassverhoudings - 103 Prof JJ Muller Voorgestelde Amendasies by stuk oor Kerkbeleid ens – 113 Prof AB du Preez is Stuk Beleid ... – p 115 Prof Ben Marais p 122 Dr TN Hanekom – Die NG Kerk en Rasse- verhoudings – p 123 Die Beleid van die N.G. Kerk insake Rasse- verhoudings in die Kerk van Christus p 127 Die Ned Geref Kerk in SA en die Vraagstuk van Rasseverhoudings – p 130-139 - 24ste vergadering Federale Raad van Ned Geref Kerk in SA Durban 8 Junie 1955 – opdrag om uitvoering te geen aan versoek van professore vergadering van 1953 – Met Bylae in verband met Beleidsverklaring p 140 - 143 (Datum van hierdie vergadering gebruik)
1955_6_jun08_fedrasse_kbb1_52_55
13
28 Februarie 1956
Rapport van die werksaamhede van die N.G. Kerk se Goudveldse Sendingraad oor die jaar 1955
1956_1_jan25_jvgoudv_kbb1_52_55
14
28 Februarie 1956
NG Sendingkerk, Kroonstad Jaarrapport 1 Desember 1954 tot 30 November 1955
1956_1_jan25_jvkroon_kbb1_52_55
15
15 Junie 1956
J Germishuys Stellenbosch aan Kongresganger insake: Volkskongres – referaat Dr CH Badenhorst – Die Ontwikkeling van die Bantoe op Godsdienstige en Maatskaplike gebied: Soos uit die oogpunt van die drie Afrikaanse Kerke gesien Bl 64 ontbreek