Skip to content Skip to footer
2024

‘n Venster op God se wêreld

Die eerste konferensie het in 2024 plaas gevind met die tema “’n Venster op God se wêreld”. Die fokus was om gemeentes weer te herinner aan die wêreld wat God liefhet (Joh. 3:16). Sprekers by die geleentheid was Mike Bernard, Stephan van der Watt en Nico Mostert. Die temas het gehandel oor ‘n perspektief op wat aan die gebeur is in die wêreld, hoe dink ons sending en wat is tendense in wêreldsending. Daar was verskeie wegbreek groepe waar aspekte van wêreldsending deur verskeie wêreldsending organisasies hanteer is. NG Kerk Pellissier was die gasheer gewees.

kontak ons

Leierskap Netwerk