- This event has passed.
Spiritual Direction Refresher Course | 2024
Mar 19, 2024 | 9:00 am - Mar 20, 2024 | 3:00 pm SAST
AANDAG ALLE VRYSTAATSE SPIRITUELE BEGELEIERS!
Die Sentrum vir Spiritualiteit bied in 2024 โn opfrissingskursus aan vir alle spirituele begeleiers wat sedert 2007 opgelei is. Die doel is om begeleiers te akkrediteer by die Sentrum vir Spiritualiteit, wat gekoppel is aan Excelsus (Sentrum vir Bedieningsbegeleiding), Teologiese Fakulteit, Universiteit van Pretoria.
Volledige inligting oor die kursus, wat in blokke oor โn jaar strek, is vervat in die brosjure.
Ten einde die Vrystaatse spirituele begeleiers in staat te stel om die kursus by te woon en akkreditasie te bekom, word fondse uit die Vrystaatse Sinode se Spiritualiteit Netwerk (Bedieningsbegeleiding) beskikbaar gestel om begeleiers se kursusgeld te dek.
Skryf asseblief in; die inskrywingsvorm maak deel uit van die brosjure hierbo. Kontak dan vir Magdaleen du Toit (sameroeper: Spiritualiteit Netwerk, 083 2269732; magdaleen.dutoit@gmail.com) om betaling van die kursusgeld te reรซl. Let daarop dat die sluitingsdatum vir inskrywing 15 November 2023 is.