Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Pinkster

May 12, 2024 - May 19, 2024

Hand 1:8 | Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”

Dit is ’n tyd waar die werk van al drie Persone en God gevier word: agter alles staan God as Vader, as Skepper en
Herskepper wie se verlossingsplan deur Christus en die Gees waar word.

Tydperk: 10 Dae vanaf Hemelvaart tot met Pinkstersondag (Pinkstersondag is 50 dae na Paasfees)

Kleure: Rooi en Goud

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

  • Start: May 12, 2024
  • End: May 19, 2024
  • Event Category: