Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hemelvaart

May 18, 2023

Hand 1: 9-11 | En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ‘n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.

Hemelvaart herinner ons aan die voltooidheid van Jesus se Verlossingswerk op aarde. Hy vaar op om aan die regterhand van God die Vader te regeer en verseker daardeur dat ons saam met Hom sal regeer.

Tydperk: 10 Dae voor Pinkster (40 dae na Paasfees) op ‘n Donderdag.

Kleure: Wit

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

Details

Date:
May 18, 2023
Event Category:
116 | Maatskaplike NOODLYN