Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

SESSIE 1 | KRONIESE KRONIEKE : Kopskuif vir pastors | Hospitaalbesoek van kroniese siek persone

KRONIESE KRONIEKE
Kopskuif vir pastors | Hospitaalbesoek van kroniese siek persone

SESSIE 1 | 24 Maart 2026
Die dinamika van die stem en die stoel in die hospitaalkamer.

Vir navrae, kontak dr Suzanne van der Merwe (Besigheidshoof en woordvoerder)
Sel: +27 (0)63 478 5988
E-posadres: dr.suzannevdm@gmail.com

Webblad: www.kroniesekroniekeonline.com

Lamentoso Ervarings van pyn, M.H. Swan en S.C. van der Merwe (2025) KleynVDM Uitgewers: https://www.kroniesekroniekeonline.com/shop/
– Aanlynuitgawe (R249)
– Sagtebanduitgawe (R349)