Taakspan Vrouebediening
Poppie-Projek
Sedert 2014 brei die vroue van die NG Kerk Vrystaat poppies wat beskikbaar gestel word aan Engo en die Pregnancy Centre of Hope. In die tydperk 2015 tot 2018 was daar meer as 3 000 poppies aan hierdie instansies gelewer wat gebruik word vir meisies wat aborsies oorweeg, maar ook by skole. Die poppies vertel die storie van ‘n meisie se liggaam en hoe sy uniek is en haar liggaam moet oppas.
kontak ons taakspan
Vrouebediening
ADDISIONELE LEDE
KARIN KERSOPMARETHA GOUWS