Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mentorskap in die NG Kerk | Aanlyn Webinaar | VBO Forum | Algemene Sinode

Jan 28, 2025 | 9:00 am - 12:00 pm SAST

Op die 28ste Januarie van 9:00-12:00 bied die VBO Taakspan en die Kerklike Opleiding Taakspan ’n aanlyn werkswinkel aan oor mentorskap. Dié gesprek is gratis.

Registeer by hierdie skakel

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeelL5y_G3Kft2kqPf67RCeGel8FqhYg0_JCgr2DOfWuZBL_A/viewform

Details