Skip to content Skip to footer
Nuus
  • HELP ONS OM DIE BOEREVERENIGINGS TE HELP! VRYSTAAT-BRANDE | HOOPFONDS | ONS KORT JOU HULP! | NG KERK VRYSTAAT | Nedbank | Tjekrekening: 1178 097 218 | Takkode: 198765 | VERWYSING: VS-Brande | Navrae: Diens van Barmhartigheid Ds De la Harpe le Roux 083 232 1051 / dlh@ngkvs.co.za
  • HELP ONS OM DIE BOEREVERENIGINGS TE HELP! VRYSTAAT-BRANDE | HOOPFONDS | ONS KORT JOU HULP! NG KERK VRYSTAAT | Nedbank | Tjekrekening: 1178 097 218 | Takkode: 198765 | VERWYSING: VS-Brande | Navrae: Diens van Barmhartigheid Ds De la Harpe le Roux 083 232 1051 / dlh@ngkvs.co.za
  •  
ons

VBO

Die volgehoue ontwikkeling van bedieningsvaardighede deur middel van Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) is vir die NG Kerk van deurslaggewende belang. Die VBO-Forum stel op ‘n gereelde basis VBO-kursusse beskikbaar deur middel van Communitas, Excelsus, Sinodes en ander diensverskaffers. Hugenote Kollege se MyNotes elektroniese platvorm stel aanlyn VBO-kursusse beskikbaar. Die riglyn is dat leraars ten minste 150 VBO-punte in ‘n driejaarsiklus verdien. VBO-punte word op die NG Kerk Databasis geregistreer.

Verwerwing van VBO-punte

KURSUSSE

A | C | H

KONFERENSIES

B

STUDIE EN SKRYF

E | I | L | M | N

ANDER

D | F | G | J | K

*Ten minste 20 in interaktiewe kontakgeleenthede

  • Kursusse/Studiegroepe by Algemene Sinode se VBO diens-verskaffers (verkieslik moet minstens 30 punte langs hierdie weg verwerf word)
  • Aantal krediete | 30 (bv. ‘n driedagkursus)
  • Werkswinkels by Algemene Sinode se VBO diensverskaffers.
  • Aantal krediete | 10 (sterk aanbeveel)
  • VBO geakkrediteerde kursusse
  • Aantal krediete | 30 kan op die manier verhef word
  • Mentoraat – (Kwalitatief riglyn 10 uur per jaar in mentor verhouding binne die ontwikkeling van geakkrediteerde mentors)
  • Aantal krediete | 10
  • Verdere studies (akademies)
  • Aantal krediete:
  • 100% vir Navorsings-M oor 2 jaar (100 pte) EN
  • 3 jaar vir ʼn bedienings/praktyk gerigte M (“Course work Masters”) (150 pte) EN
  • 100% vir Doktoraal oor 4 jaar (200 pte)
  • Punte word jaarliks toegeken
  • 50 by afhandeling
  • Aanbieding en/of ontwikkeling van VBO Kursusse (op versoek van VBO Forum of voorgelê en landwyd aanvaar)
  • Aantal krediete | (dieselfde as vir die wat die kursusse deurloop)

     

  • Portuurbeoordeling Artikels/ Studiestukke vir kerklike kommissie/ bywoning en deelname aan Akademiese Vak Werkgemeenskappe/akademiese lesing

  • Aantal krediete | 20 per artikel/konferensie | 5 per akademiese lesing
  • Ring, Sinodale kursusse/werkswinkels en seminare OF ander kursusse/werkswinkels en seminare. Deur middel van ringe kontroleer

  • Aantal krediete | 10
  • Selfstudie – Die bestudering van Teologiese Boeke en Artikels. Deur middel van ringe kontroleer

  • Aantal krediete | 10 per boek, en 5 per artikel (leesverslag van ongeveer 800-1000 woorde)

     

  • Sabbatsretraites (indien dieselfde punt as vir VBO kursus)

  • Aantal krediete | 10 per dag

     

  • Retriaters – Dieselfde punt as vir VBO kursus

  • Aantal krediete | 10 per dag

     

  • Navorsing, studie en ondersteuningsgroepe wat gereeld bymekaarkom en waar boeke bespreek of deurgewerk word

  • Aantal krediete | Soos met bywooning van kursusse, dit wil sê 2 punte per uur aktiewe leer

     

  • Skryf van geestelike en/of bedieningsverwante boeke

  • Aantal krediete | 30 per boek, maksimum 1 per jaar

     

  • Skryf van artikels vir kerklike of geestelike tydskrifte

  • Aantal krediete | <1000 woorde = 2 | >1000 woorde = 5

     

Handleiding vir registrasie NG Kerk Datastelsel

Predikante | Kursusgangers

VBO Kursusseregistrasievorm

[wpforms id="33636"]
116 | Maatskaplike NOODLYN