Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1912 Buiteland Sendingkorrespondensie

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 13 Maart 1912 WH Murray Mvera aan Ds. Malherbe
Insake: Boekhouer vd Riet se verslag
1912_3_mar13_mutoas_kbd3_09_17
8 29 Maart 1912 Sub-Commissie vergadering gehouden te Nsadzu
Kopie
Besluite
Mej. Botes gaan na Fort Jameson (seker as kom)
1912_3_mar29_sbrdk_kbd3_09_17
9 10 Junie 1912 CP Pauw Ft Jameson aan Ds. A Malherbe
Insake: Brief 14 Mei
Timmerman – dringend onderwyser – eie normaal skool
weens slaapsiekte kan nog nie student na Mvera stuur. – Proses van onderwysers oplei deur sendelinge op stasie en
dié van Normaalskool verduidelik. – Bly Sinode het besluit op
Sendingsekretaris
1912_6_jun10_patoas_kbd3_09_17
10 2 Julie 1912 CP Pauw Ft Jameson aan Ds. A Malherbe
Insake: Boumeester – moontlikheid PJ Venter van
Hartebeesfontein
1912_7_jul02_patoas_kbd3_09_17
11 August 1912 DRC Mission in NOR to LA Wallace Administrator Northern
Rhodesia Livingstone
Re: Protest – transport of people tsetse fly region in country
and to South Rhodesia
1912_8_aug15_protest_kbd3_09_17
12 7 September 1912 M Le Roux Nyanje aan Br Schoeman
Insake: reiskostes
1912_9_sep07_lrtosc_kbd3_09_17
13 13 September 1912 CP Pauw Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Versoek Kaap Dr. Hofmeyr na Mvera keur hy af – Pokke tref Pauw kleintjie, tref ook land, Raadsvergadering te
Mphangwe uitmekaar – Onder kwarantyn? Kamp laat hom
dink aan vrouens in (konsentrasie) kampe tydens oorlog – Wanneer kom Meyer
1912_9_sep13_patoas_kbd3_09_17
14 22 September 1912 J van Schalkwyk Nyanje aan Ds. A Malherbe
Insake: Rapport – 5 weke kwarantyn te Madzimoyo weens
pokke, Pauws nou nog in kwarantyn – donkerste tyd ooit vir
sendelinge – Normaalskool – ‘n ekstra arbeider – Nyanje tot
Luangwa deurtrek met tsetse – Behoefte arbeiders – Praat
van Br Botes van Boshof wat moet kom
1912_9_sep22_vstoas_kbd3_09_17
15 27 September 1912 CP Pauw Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Inligting Raadsbesluite 15-22 Augustus 1912 – aangeheg (bl 16 ontbreek) – Sit nog in kwarantyn kamp te
Mphangwe
1912_9_sep27_patoas_kbd3_09_17
16 29 September 1912 CF Kies Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Beveel aan Prop. GC van Rooyen – Saam met B'r
Groenewald op eerste Ulendo – besoek aan buiteposte – Probleem dames vir sending te kry – Koste van sy goedere
na NOR
1912_9_sep29_kitoas_kbd3_09_17
17 4 Oktober 1912 MD Groenewald Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Gelde – Ds. vd Merwe aan ons geleen – Kies begin
iets van sy werk leer
1912_91_okt04_grtoas_kbd3_09_17
18 7 Oktober 1912 Jan K Hofmeyr Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Copy van protest aangeheg – Sien – 1912_8_aug_protest_kbd3_09_17.pdf – ‘labour recruiting’
werk saam BSCA en Labour Bureau
Besluit oor hy na Mvera moet gaan of nie
1912_91_okt07_hotoas_kbd3_09_17
Datum Vergadering Bronkode