Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1910 Sending Noordoos-Rhodesië

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 13 Februarie 1910 Ds. J van Schalkwyk, Nyanje, Petauke, aan geachte Domine
Insake: Bydrae buitepost Chinuli – skool bou – 2 dae rigting
Petauke – uitbreiding werk – versoek meer gemeentes
buitebposte ondersteun – sy vrou skool vir volwassenes 30
vroue – een vrou, Chumba, reeds in doopklas
1910_2_feb13_vstoas_kbd3_09_17
8 4 Julie 1910 Ds. CP Pauw Ft Jameson aan Ds. A Malherbe
Insake: Ds. CM Hofmeyr en eggenoot gaan vergoed verlaat
– sy het tering – vertrek Sept – Iemand nodig – Ernstige
siekte onder personeel – Mev. van Eeden reeds begrawe,
van Schalkwyk koors, Mev. Dr. Hofmeyr reeds 3 weke in
bed – thyphoid fever. Kleine zoon van van Eeden malaria en
nurse Hartman ens – Ds. CD Murray tans in Nyasaland teen
20 Augustus hier
1910_7_jul04_patoas_kbd3_09_17
9 11 Julie 1910 Dr. CW Hofmeyr Madzimoyo aan Ds. A Malherbe
Insake: Siekte vrou Ella sal waarskynlik moet vertrek
September
1910_7_jul11_hotoas_kbd3_09_17
10 23 Augustus 1910 Notulen van de 2de Raadsvergadering in N.O.R. Gehouden te Khola 1910_8_aug23_2rd_kbd1_1_1
11 23 Augustus 1910 Notulen van de 2de Raadsvergadering in N.O.R. Gehouden te Khola 1910_8_aug23_2rd_kbd1_2_1
12 23 - 24 Augustus 1910 Notulen van de tweede Vergadering van den Raad der Ned.
Geref. Zending in N.O.R gehouden te Khola – Ds. CD
Murray spreek die vergadering toe – Met begroting 1910-1911
1910_8_aug23_2uitr_kbd1_09_37
13 9 September 1910 Charles Murray Nsadzu besoek deur Charles Murray
Arbeidster dringend nodig – Stasie op ongeleë plek gebou –
Pastorie – Gaan eintlik sleg hier – DATUM sien: 1910_9_sep19_mutovzb_kbd3_09_17.pdf
1910_9_sep09_nsadzu_kbd3_09_17
14 18 September 1910 Copy H Baker to PJ Theron Morgenster
Insake: Policy No 1, 124, 526 – JKA Hofmeyr
1910_9_sep18_batoth_kbd3_09_17
15 19 September 1910 Charles D Murray Madzimoyo aan Mej. Hutton, Hon Secr.
Vr. Zend. Bond Bloemfontein
Vyf stasis besoek: Magwero, Fort Jameson, Madzi Moyo,
Nsadzu en Nyanje – onderstreeptes groot behoefte onderwysers
1910_9_sep19_mutovzb_kbd3_09_17
Datum Vergadering Bronkode
116 | Maatskaplike NOODLYN