Posisie
Voltydse medeleraarspos
Sluitingsdatum
9 Oktober 2026
Navrae
Leon Oosthuizen 0834448587 (Leraar)
Frik van Heerden 0824411088 (Voorsitter Diensverhoudinge)
Laurane 0514462225 (Kerkkantoor)
Aansoek
Agtergrond:
In die geloof dat die Here reeds weet wie Hy na die gemeente wil roep, stel ons nie ‘n klomp voorvereistes nie. Die persoon wat aansoek doen, moet egter darem goed in spanverband kan werk en hopelik ‘n passie vir die jonger lidmate van die gemeente hê.
Langenhovenpark gemeente is geleë in die voorstad Langenhovenpark in Bloemfontein. Ons het tans so 1200 belydende lidmate en 300 dooplidmate. Ons plaas groot klem op Skrifgetroue prediking en om alle generasies te laat tuis voel.
Pligte:
Soos omskrywe in Art 9 van die Kerkorde
Vergoeding en voordele:
In lyn met sinodale skaal.
Behuisingsubsidie
Kontak
Leon Oosthuizen 0834448587 (Leraar)
Frik van Heerden 0824411088 (Voorsitter Diensverhoudinge)
Laurane 0514462225 (Kerkkantoor)

