Onderskeiding
Hoe maak 'n mens sin hieruit?

En nou moet ons ’n skietlood aanlê – moet ons ’n fyn aanvoeling kry – gelei word deur Woord en Gees – om in voeling met die Drie-Enige God deur hierdie woestyntyd te reis.
-
Liturgiese hulp en nadenke
- Liturgie vir ongekarteerde tye, ’n VBO-kursus aangebied deur prof. Cas Wepener.
-
Pastorale hulp en nadenke
- Kieskerk, Kerkbode: ‘n versameling videopreke, maar ook ‘n baie nuttige bronnebord met allerlei handige hulpmiddels en nuus, toerusting:
- Pastorale Sleutels in die Covid-19-grendeltyd, ‘n VBO-kursus aangebied deur prof. Jan-Albert van den Berg:
- Pastorale riglyne - ’n reeks kort artikels op Christelike Lektuurfonds (CLF) se webblad:
- Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke bied inligting en toerusting, en help kerke om hande te vat.
-
God en Lyding
-
Gebed
- Dr Gustav Claassen help ons na dink oor gebed
-
VBO-aanlynkursusse
- Aanlynkursusmateriaal, maar ook nuus oor relevante publikasies in hierdie tyd.
-
Ander aanlynhulpbronne en teologiese besinning:
- Teologie in die Tyd van Covid-19, ‘n VBO-kursus aangebied deur prof. Nico Koopman (Covid 19 en Menswaardigheid), prof. Robert Vosloo (Hoe praat ons oor God in hierdie tyd?), prof. Danie Veldsman (Geloof en Wetenskap) en dr. Nadia Marais (Teologiese Ekologie).
- Hoe het die Vroeë Kerk siekte-epidemies hanteer: ook ander relevante teologiese en bedieninsgvrae deur die bekende Evangeliese tydskrif Christianity Today.