Kyk breër
Waarom gebeur dit?

Om sin te maak vir ons rol en roeping nou as kerk moet ons ’n greep kry op die groter kompleksiteit. Die wetenskap en tendense in lande waar die uitbreek van die virus ons situasie hier voorafgegaan het; die impak op wêreldekonomie; die sosiale impak op mense; ekologiese realiteite in hierdie tyd – is alles deel van die groter prentjie wat ons informeer.
- Hoe raak die grendeltyd besigheid in Suid-Afrika?
- Watter scenario’s is daar? Die bekende Clem Sunter gee sy mening:
- Politiek: sosio-kulturele impak: Die teoloog en politieke kommentator, Tinyiko Maluleke, gee sy mening:
- Sielkundig: ’n Insigartikel van die World Health Organisation.
- Ekologies: Elize Tempelhoff se mooi artikel in Beeld: Die aarde haal asem.
- Leierskap: “Leadership in an Age of uncertainty” MIT Sloan. Dit word ook as riglyn gebruik in die VBO-program: Sosiaal Innoverende Samewerkende Leierskap, Ontwerp en aangebied deur die Skool vir Sosiale Innovasie, Hugenote Kollege.